
Welkom by
DE LA BAT
gemeente vir
Dowes in Bellville
bediening van die Woord van God onder Dowes.
Ons doen dit met behulp van gebare, die Bybelvertaling vir Dowes, visuele hulp, goeie beligting, tolke en 'n video
diens.
Dowes
hou
Basaar !!!!!!!
SAT.28 MEI - 09:00
→ Outydse basaarpoeding, Pannekoek, Hotdogs
→ Handwerk van dowes { die beste }
→ Plaaswors, Groente, Speletjies, Pryse
→ Heerlike kos, Sosaties, Terte, Koeke
→ SKAAP OP 'N SPIT, Kerrie-afval ( skoon )
Kom ondersteun ons
ASSEBLIEF !!!
NG Kerk De La Bat vir dowes, Bellville
TEL: 021 948 6631
OF
SMS: Hein van der Merwe by 082 553 2177
OF
DS. Hough by 083 292 7306
of email: rh@delabat.co.za
Hoop om almal daar te sien.!!!

